Beraad om kwaksalwer-wetenskap hok te slaan Maandag 20 November 2017 ‘n Internasionale beraad om kwaksalwery, pseudo-wetenskap en valse nuus oor gesondheidsorg teen te werk, het vandag by die Universiteit Stellenbosch begin. November 21, 2017
Grootste TB beraad ooit was waterskeiding Dinsdag 21 November 2017 75 Ministers van gesondheid en verteenwoordigers van 114 lande het pas die wêreld se grootste beraad nog ooit oor TB in November 21, 2017