August 29, 2018

Skok-feite oor geweld teen vroue

In Suid-Afrika sterf vier vroue daagliks weens geweld deur ‘n lewensmaat. Dit is een vrou elke ses ure, en baie hoër as in ander lande