September 12, 2018

Gesondheid

Hondsdolheid IS vreesaanjaend

Hondsdolheid kan in enige soogdier voorkom, van meerkatte tot selfs wildsbokke. Dit hou veral vir die mens ‘n bedreiging in as dit in honde voorkom.

Gesondheid

Het jy ‘n alkohol-probleem?

Ná ons eerste program drie weke gelede, gesels ons vandag verder oor alkohol- en middelmisbruik met die fokus op veral alkoholmisbruik diagnose en behandeling. Beteken