October 17, 2018

Gesondheid

As ‘n dokter kanker-pasiënt word

‘n Mens sou dink dat omdat Trusia Burgers ‘n mediese dokter is, sy die diagnose en behandeling van borskanker beter as ander mense sou hanteer,