Gesondheid Prostese ná amputasie regstreeks in been ingeplant ’n Span ortopede van Suid-Afrika het pas die eerste keer in Afrika ’n prostese regstreeks in die oorblywende geamputeerde bo-been van ’n jong vrou ingeplant. December 26, 2018