April 30, 2019

As jou immuunstelsel jou in die steek laat…

Fazil Davids vertel vir Martelize Brink van sy sewemaande oue seun, Aakif, se stryd met Ernstige Gekombineerde Immuniteitsgebrek (SCID), ‘n skaars vorm van primêre immuniteitsgebrek.