Wat het Pollard en Claude die sjimp in gemeen? Wat het Handré Pollard en Claude die sjimpansee in gemeen? Dis kaak-, gesig- en mondchirurgie, onderskeidelik vir ’n gebreekte wangbeen en vir ’n beseerde kakebeen. November 12, 2019