Dieetmark deurspek met bedrog Die Federale Handelskommissie in die VSA het pas sy jongste verslag bekend gemaak, op watter terreine Amerikaners die meeste deurgeloop het onder bedrog van bemarkers. December 1, 2019