May 6, 2020

Gesondheid

Antwoorde op vrae oor COVID-19

Nog nooit het ek so baie fopnuus, vals aansprake en wilde stellings teëgekom soos oor hoe die siekte COVID-19 en die virus Sars-CoV-2 werk nie.