Gesondheid Betaal jy ten duurste vir ‘n maermaakfoefie? Oorgewig mense (en dit is byna die helfte van alle volwassenes in Suid-Afrika) gryp dikwels na kitsoplossings om gewig te verloor. Daar is baie maermaak-planne October 21, 2020