November 3, 2020

Gesondheid

Wat het jou hart met beroerte te make?

Met die fokus op beroerte-voorkoming, kan mens inderdaad vra: kan ’n beroerte voorkom word? Hoe? Wat het jou hartklop en -ritme met beroerte te doen?