Gesondheid Nuwe soorte kankerbehandeling lewer al beter resultate Om ‘n kankerdiagnose aan te hoor, is gewoon skrikwekkend, maar dan begin die beplanning van die behandeling. Wat is die behandelingsmetodes wat deesdae toegepas word? March 23, 2021