Gesondheid Het transgender vroue ‘n biologiese voordeel bó ander vroue-atlete? Vir die eerste keer gaan ‘n transgender vrou wettig teen ander vroue-atlete in die Olimpiese Spele deelneem. Maar is die speelveld werklik gelyk en regverdig? July 14, 2021