October 8, 2021

Fibromialgie

Het jy geweet fibromialgie is ‘n sindroom waar die lyer pyn baie erg ervaar? En dat spesiale breinskanderings wys hoe areas van die brein wat

Tim Noakes gesels oor Banting

Waarom sê prof. Tim Noakes dat mense wat insulienweerstandig is en tipe 2 diabetes het, eerder vette as koolhidrate moet eet? Op watter wetenskaplike bewyse

Endometriose

Het jy geweet chirurgie om endometriose-weefsel te verwyder is van die moeilikste wat daar is? Besef jy dat as jy meer as drie operasies vir

Osteoporose

Kan vroue met osteoporose nou Protos gebruik of nie? Watter osteoporosemiddels is beskikbaar en hoe werk dit? Hoe kan ‘n enkele dosis van ‘n middel

POCS, swangerskap en dieet

Het jy geweet vroue met polistiese ovariële sindroom ovuleer glad nie, en kan nie swanger raak nie? Maar dat, met die regte eetplan en onder

Nierstene; sleutelgat-nieroperasie

Nierstene is nie ‘n grap nie. Dis ‘n pynlike storie. Wat veroorsaak die stene? Hoe kan dit behandel word, en wat kan jy doen om

Ebola en ander bloedingsiektes

Het jy geweet Ebola-koors is die dodelikste en aansteeklikste koorssiekte bekend aan die mens? Al is die grootste uitbreking van die siekte ooit, aan die