Gesondheid Byna kwartmiljoen mense in SA blind weens katarakte Sowat 240000 mense in Suid-Afrika is blind weens katarakvorming. Die siekte is behandelbaar en kan deur verwydering van die katarak, gevolg deur ‘n lens-inplanting daartoe March 9, 2022