Eetlusdempers is verwant aan Tik
Is eetlusdempers gevaarlik, of ’n goeie hulpmiddel? Prof Tess van der Merwe, endokrinoloog van Pretoria en Johannesburg, praat oor die rol van eetlusdempers in gewigsverlies.