Jou tiroïed: Het jy genoeg petrol in jou enjin? ’n Klein skoenlappervormige kliertjie in jou keel bepaal hoeveel petrol in jou enjin is. Sowat een uit tien mense ouer as 40 se tiroïed werk April 27, 2022