Antwoorde oor borskanker-warmgloede, biologiese middels, verspreide borskanker en meer
Dr Lizanne Langenhoven, onkoloog verbonde aan die Panorama Sentrum vir Chirurgiese Onkologie, beantwoord luisteraarsvrae oor warmgloede, biologiese middels, borskanker wat versprei het, en nuwe middels.