Joernalis Ilza Roggeband deel haar reis met borskanker
Joernalis Ilza Roggeband is in 2020 met borskanker gediagnoseer. Sy vertel vir Amore van haar pad tot dusver met kanker en die behandeling daarvan.