
Gesondheid
Lae ystervlakke MOET behandel word
Bloedarmoede is een van die algemeenste siekteprobleme waaraan die mensdom ly. Maar bloedarmoede is inderwaarheid die laat-stadium van ystertekort. Moegheid, geheue-probleme en voedsel “cravings’ is