Hoekom vape so baie kinders en is dit gevaarlik? Baie hoërskoolleerders, en selfs laerskoolleerders, damprook, of vape soos dit bekend is in Engels. Heerlike geure maak dit aanloklik, en dis sosiaal aanvaarbaar vir tieners July 17, 2023