Wat is osoon, en kan osoonterapie help om siektes te behandel, of is dit ‘n foefie? En is daar iets soos ‘n vetverbrander? Marí Hudson praat met Prof. Helmuth Reuter, hoof van kliniese farmakologie by die mediese skool van die Universiteit van Stellenbosch, om vas te stel of osoonterapie werk, en kyk na middels wat as hoof- of newe-effek jou gewig kan help verloor, en of vetverbranders hierby inpas.

Sê nee vir obesiteit
Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer 26 broek tot ‘n



