Hoe moet ‘n bejaarde versorg word?

Hoe moet ‘n bejaarde versorg word? Hoeveel en watter verpleegkundiges moet in ’n sorgeenheid vir verswakte bejaardes wees? Wat mak ‘n versorger (carer) doen , want hulle mag nie medikasie uitdeel, bloeddruk meet of enige kliniese werk doen nie. Wanneer moet ’n kind ingryp as sy bejaarde, hardkoppige ouer verwaarloos lyk? Hoe kies jy ’n goeie ouetehuis of aftree-oord? Is daar kwaliteitskontrole by ouetehuise en in die private sektor?

Marí Hudson praat met dr. Anna-Marie Bruwer oor dié moeilike kwessies.

Luister ook: Die verskillende soorte demensie

Die bekentenis van PSG se grootbaas dat hy aan vroeë demensie ly, het die kollig vol-uit op hierdie toestand geplaas. Het jy geweet mens kry meer as een vorm van demensie? Marí Hudson praat met ‘n psigiater oor die verskillende oorsake en simptome van demensie, die diagnosering en behandeling, en ook waar Alzheimer se siekte inpas.

Soortelyke plasings:

Sê nee vir obesiteit

Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer 26 broek tot ‘n

Terugblik 2

Ons kyk terug op programme wat in 2025 baie luisteraarsreaksie uitgelok het. Ozempic/diabetes Vetsug is nou ‘n siekte op sy eie, en dit kan jou doodmaak, sê die wêreld se

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.

RSG Potgooie

Klik op die program, en jy sal die potgooie van die program vind. Aanddiens Aandgedagte Driesestig Dokumentêre Geestesgesondheid Geldsake Geloof wat grondvat Gesondheid Groeipyne Hoe verklaar jy dit? Intussen Kommentaar

Deel hierdie: