Dr. Schalk V. Burger vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe daar oor lang afstande mediese dienste in afgeleë gebiede gelewer word – van ‘n kamera in ’n kliniek in Venda wat ‘n video vir die dokter in Kaapstad stuur, tot bloed wat met hommeltuie in Rwanda afgelewer word.

Sê nee vir obesiteit
Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer 26 broek tot ‘n


