Depressie en jou hart

Al hoe meer navorsing dui op ’n baie duidelike verband tussen hartoperasies en depressie. Hoe werk dit? Het dit te make met die operasie of die hart? Moet ’n dokter en pasiënt ook bedag wees op depressie ná enige ander groot siekte of chirurgie? Wat van die verband tussen depressie en kanker, tiroïedprobleme, diabetes, Parkinson-siekte en ander siektes? Het dié pasiënte spesifike anti-depressante nodig wat nié newe-effekte het wat die bestaande fisieke siekte benadeel nie?

Marí Hudson gesels met Prof Renata Schoeman, psiagiater en professor by die Universiteit van Stellenbosch se Besigheidskool, oor die verband tussen depressie en fisieke siektetoestande.

Lees en luister ook:

https://www.rsgplus.org/geestesgesondheid/34305/

https://www.rsgplus.org/gesondheid/wat-gebeur-die-brein-jy-depressief-angstig-raak/

https://www.rsgplus.org/kinders/die-donker-vyand-depressie-en-selfdood-by-kinders/

https://www.rsgplus.org/aktueel/n-psigiater-gee-raad-teen-kersfees-blues/

https://www.rsgplus.org/aktueel/praatsaam/die-pyn-van-depressie-na-die-koms-van-jou-baba/

 

Soortelyke plasings:

Sê nee vir obesiteit

Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer 26 broek tot ‘n

Terugblik 2

Ons kyk terug op programme wat in 2025 baie luisteraarsreaksie uitgelok het. Ozempic/diabetes Vetsug is nou ‘n siekte op sy eie, en dit kan jou doodmaak, sê die wêreld se

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.

RSG Potgooie

Klik op die program, en jy sal die potgooie van die program vind. Aanddiens Aandgedagte Driesestig Dokumentêre Geestesgesondheid Geldsake Geloof wat grondvat Gesondheid Groeipyne Hoe verklaar jy dit? Intussen Kommentaar

Deel hierdie: