Italië het ’n neuro-COVID-eenheid om aandag te gee aan die langtermyn gevolge van Covid-19 op die brein en die senustelsel. Die verlies aan reuk en smaak is weens die virus se regstreekse uitwerking op die senustelsel. Marí Hudson praat met dr. Eugene Allers, ‘n psigiater, oor die impak van Covid op die brein en senustelsel, en die lang ‘stert’ van Covid.

Sê nee vir obesiteit
Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer 26 broek tot ‘n


