Covid-en ander virusvaksiene

Drie farmaseutiese maatskappye het aangekondig dat Covid-vaksiene op pad is.

Hoe werk dié vaksiene? Hoe werk virusvaksiene in die algemeen? Hoe effektief beloof dit om te wees? Kan dit gevaarlik wees? Hoe lank sal dit effektief wees?

Marí Hudson gesels met Dr Jantjie Taljaard, infeksiebeheer-spesialis by die Tygerberg-Hospitaal en die Universiteit van Stellenbosch, om meer uit te vind oor die Covid-vaksiene, en of daar ’n lewe ná Covid is of mét Covid.

Gesondheid

Die vaksiene in die pyplyn wat die naaste aan die finale toetsstadium is, is die
Oxford University/Astra Zeneca vaksien
Moderna
Pfizer/BioNTech
Gamaleya/Sputnik V
Johnson & Johnson se vaksien: https://www.moneyweb.co.za/news/south-africa/jj-covid-19-vaccine-trial-cleared-to-start-in-sa/
Chinese vaksien: https://www.abc.net.au/news/2020-11-07/chinese-coronavirus-trial-vaccine-phase-3-covid-19/12851880

Lees meer oor die vaksiene: https://www.bbc.com/news/amp/health-51665497

Soortelyke plasings:

Sê nee vir obesiteit

Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer 26 broek tot ‘n

Terugblik 2

Ons kyk terug op programme wat in 2025 baie luisteraarsreaksie uitgelok het. Ozempic/diabetes Vetsug is nou ‘n siekte op sy eie, en dit kan jou doodmaak, sê die wêreld se

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.

RSG Potgooie

Klik op die program, en jy sal die potgooie van die program vind. Aanddiens Aandgedagte Driesestig Dokumentêre Geestesgesondheid Geldsake Geloof wat grondvat Gesondheid Groeipyne Hoe verklaar jy dit? Intussen Kommentaar

Deel hierdie: