‘n Nuwe maermaak-inspuiting slegs op voorskrif beskikbaar

Die mens soek na kits-oplossings vir gewigsverlies

Wat gebeur met jou hormone wanneer jy vet word, en kan dít wat skeefloop, weer herstel word? Kan ’n middel enigsins help om jou makliker gewig te laat verloor? Wat is die jongste nuus? En as iets werk, wat van newe-effekte en langtermynsuksesse?

Prof Tess van der Merwe vertel meer van ‘n middel wat wel kan help om gewig te verloor.

Dit is egter nie ‘n pilletjie wat sommer oor die toonbank beskikbaar is en willens en wetens gesluk kan word nie. Die middel se naam is Saxenda, wat slegs op doktervoorskrif beskikbaar is, omdat die moontlikheid en risiko vir  newe-effekte baie goed gekontrolleer moet word. Dit behels ‘n daaglikse inspuiting. Die koste is sowat R5000 per maand.

Soortelyke plasings:

Sê nee vir obesiteit

Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer 26 broek tot ‘n

Terugblik 2

Ons kyk terug op programme wat in 2025 baie luisteraarsreaksie uitgelok het. Ozempic/diabetes Vetsug is nou ‘n siekte op sy eie, en dit kan jou doodmaak, sê die wêreld se

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.

RSG Potgooie

Klik op die program, en jy sal die potgooie van die program vind. Aanddiens Aandgedagte Driesestig Dokumentêre Geestesgesondheid Geldsake Geloof wat grondvat Gesondheid Groeipyne Hoe verklaar jy dit? Intussen Kommentaar

Deel hierdie: