Nuwe soorte kankerbehandeling lewer al beter resultate

Met immunoterapie takel jou eie T selle kankerselle. Hierdie 3D rekenaarvoorstelling toon hoe T limfosiet witbloedselle die blou en groen kankerselle aanval. T-limfosiete herken ‘n spesifieke area op die oppervlakte van die vreemde indringersel, bind daaraan en vervaardig dan teenliggame om die indringerselle te elimineer. Lees meer.

Om ‘n kankerdiagnose aan te hoor, is gewoon skrikwekkend, maar dan begin die beplanning van die behandeling.

Wat is die behandelingsmetodes wat deesdae toegepas word?

Wat is die nuutste soorte behandeling?

Hoe skakel immunoterapie jou eie T-selle aan om teen die kankerselle te veg?

Lewer dit beter resultate?

Marí Hudson praat hieroor met Dr Samuel Fourie, ’n kankerspesialis van Pretoria.

Soortelyke plasings:

Sê nee vir obesiteit

Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer 26 broek tot ‘n

Terugblik 2

Ons kyk terug op programme wat in 2025 baie luisteraarsreaksie uitgelok het. Ozempic/diabetes Vetsug is nou ‘n siekte op sy eie, en dit kan jou doodmaak, sê die wêreld se

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.

RSG Potgooie

Klik op die program, en jy sal die potgooie van die program vind. Aanddiens Aandgedagte Driesestig Dokumentêre Geestesgesondheid Geldsake Geloof wat grondvat Gesondheid Groeipyne Hoe verklaar jy dit? Intussen Kommentaar

Deel hierdie: