Outisme en vaksiene

Wat is die verband tussen outisme en die MMR-vaksien? Marí Hudson gesels verder met prof. Petrus de Vries oor outisme, en Tubereuse sklerose, een van die siektes wat tot outisme kan lei.

Luister  na Gesondheid op RSG.

Luister ook na die eerste program in die kort reeks oor outisme:

Slegs 10% van kinders op outisme-spektrum wel gediagnoseer

 

Soortelyke plasings:

Sê nee vir obesiteit

Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer 26 broek tot ‘n

Terugblik 2

Ons kyk terug op programme wat in 2025 baie luisteraarsreaksie uitgelok het. Ozempic/diabetes Vetsug is nou ‘n siekte op sy eie, en dit kan jou doodmaak, sê die wêreld se

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.

RSG Potgooie

Klik op die program, en jy sal die potgooie van die program vind. Aanddiens Aandgedagte Driesestig Dokumentêre Geestesgesondheid Geldsake Geloof wat grondvat Gesondheid Groeipyne Hoe verklaar jy dit? Intussen Kommentaar

Deel hierdie: