Hoe effektief is Covid-vaksiene werklik?

Data uit Engeland en ander lande toon al duideliker hoe groot verskil die Covid-vaksiene maak aan hospitalisasie, ernstige siekte en sterftes maak, en dat die entstowwe baie veilig is.

Hoewel mense steeds Covid kan kry, is die sterftekoers dramaties laer. Ons kyk vandag na die doeltreffendheid van die verskillende vaksiene teen die verskillende variante.

Luister hier na die volledige gesprek met Prof Glenda Gray, president van SA Mediese Navorsingsraad.

Prof Gray sê ook dat die enigste manier om die Covid-pandemie onder beheer te bring, is deur vaksinering:
https://www.news24.com/amp/news24/southafrica/news/vaccines-are-the-only-way-to-control-the-pandemic-says-samrc-head-prof-glenda-gray-20210723

Ondanks newe-effekte is die Pfizer en J&J vaksiene is veilig en doeltreffend teen die delta variant.

  • Van die newe effekte sluit in swelling, rooiheid, pyn by die spuitplek, en ook koors, hoofpyn, moegheid, spierpyn en naarheid kort na die inenting.
  • Skaars newe effekte sluit in trombositopenia sindroom (TTS) (In 3 uit miljoen J&J inentings), anafilaktiese skok, miokarditis/perikarditis (in 3,5 gevalle per miljoen Pfizer dosisse) en Guillain-Barré Sindroom (in 7.8 gevalle vir elke 1 miljoen J&J dosisse).
  • As newe effekte ontwikkel, is dit binne ses weke duidelik. “Millions of people have received Covid-19 vaccines, and no long-term side effects have been detected,” she added.
  • Elke miljoen doserings J&J vaksien voorkom 3400 sterftes, en een miljoen Pfizer doserings voorkom 3600 sterftes. Die voordele is baie meer as die risiko’s volgens Prof Gray.
“Serious side effects that could cause a long-term health problem are extremely unlikely following any vaccination, including Covid-19 vaccination”.

 

Die Financial Times het die effektiwiteit van die verskillende entstowwe vergelyk:

https://www.ft.com/content/5a24d39a-a702-40d2-876d-b12a524dc9a5?fbclid=IwAR1wPcMANe9FFd5bCQL77grLEBxvBG-nbijAU3cbSbQiW6pEUSzY2FxLdQQ

Lees ook:

https://www.rsgplus.org/soeklig-op-covid-vaksiene/

 

Lees meer oor Ivermectin: Jongste data wys dit werk nie teen Covid nie:
https://www.sciencealert.com/ivermectin-study-controversy-is-a-huge-wake-up-call-for-fraud-in-covid-19-science

https://www.theguardian.com/science/2021/jul/16/huge-study-supporting-ivermectin-as-covid-treatment-withdrawn-over-ethical-concerns?fbclid=IwAR1LRhBfaDCg0zl4WBzTgD1iDxL3fSxjbWwBgmnebipmrH74RQhacMzqDdo

 

Soortelyke plasings:

Sê nee vir obesiteit

Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer 26 broek tot ‘n

Terugblik 2

Ons kyk terug op programme wat in 2025 baie luisteraarsreaksie uitgelok het. Ozempic/diabetes Vetsug is nou ‘n siekte op sy eie, en dit kan jou doodmaak, sê die wêreld se

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.

RSG Potgooie

Klik op die program, en jy sal die potgooie van die program vind. Aanddiens Aandgedagte Driesestig Dokumentêre Geestesgesondheid Geldsake Geloof wat grondvat Gesondheid Groeipyne Hoe verklaar jy dit? Intussen Kommentaar

Deel hierdie: