Nierstene is nie ‘n grap nie. Dis ‘n pynlike storie. Wat veroorsaak die stene? Hoe kan dit behandel word, en wat kan jy doen om te keer dat jy ‘n tweede steen kry? Mari Hudson gesels met prof. Andre van der Merwe van Stellebosch Universiteit oor nierstene en ‘n nuwe sleutelgat-operasie om skenkerniere te verwyder en selfs ander nieroperasies te doen, pleks van ‘n lang sny in die sy.

Sê nee vir obesiteit
Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer 26 broek tot ‘n


