Artritis en glukosamiene; lupus

Watter soort artritis het my ma? Kan sy gehelp word? Help middels wat glukosamiene bevat? En wat van ander ‘natuurlike’ middels of ‘n dieet? Hoe werk Lupus? Dis van die vrae wat die reumatoloog prof. Helmuth Reuter beantwoord.

En ons vertel jou van ‘n piepklein nuwe toestelletjie wat onder jou vel ingespuit word om jou EKG in ware tyd te meet en hartritme-defekte vroeg op te spoor. ‘n RSG luisteraar was die eerste pasiënt!

Soortelyke plasings:

Sê nee vir obesiteit

Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer 26 broek tot ‘n

Terugblik 2

Ons kyk terug op programme wat in 2025 baie luisteraarsreaksie uitgelok het. Ozempic/diabetes Vetsug is nou ‘n siekte op sy eie, en dit kan jou doodmaak, sê die wêreld se

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.

RSG Potgooie

Klik op die program, en jy sal die potgooie van die program vind. Aanddiens Aandgedagte Driesestig Dokumentêre Geestesgesondheid Geldsake Geloof wat grondvat Gesondheid Groeipyne Hoe verklaar jy dit? Intussen Kommentaar

Deel hierdie: