Kan ouers met blou oë ‘n kind met bruin oë hê? Hoe word die geen vir bleskopmans oorgedra en kan jy voorspel of jou seun bles gaan word of nie? Mari Hudson gesels oor oorerwingspatrone en dat jy selfs kan keer dat sommige slegte gene nooit aangeskakel word nie.

Sê nee vir obesiteit
Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer 26 broek tot ‘n


