“Be ballsy”, daag Faf alle manne uit

#fafchallenge

Bok-held Faf de Klerk het die land aan die gons en alle manne uitgedaag met sy #fafchallenge om testikulêre kanker vroeg op te spoor.

Sy boodskap is helder, duidelik en op die man af: “Be ballsy enough to check your balls. Testicular cancer is curable if caught and treated early enough! Check out fafchallenge.com for some important tip & tricks on how to up your ball skill!!”

In ‘n video op www.fafchallenge.com daag hy Siya Kolisi en Jesse Kriel alle manne uit om te “swipe up to better your ball skills” en om ná ‘n testikulêre selfondersoek ‘n foto in jou in jou Fafbroekie of speedo te tweet.

Beide Siya Kolisi en Jesse Kriel het dadelik FAF se uitdaging aanvaar, asook Makazoli en ander bekendes genomineer om die uitdaging te aanvaar.

Makazoli

Wenke vir die #fafchallenge-manne:

Lees en luister ook:

https://www.rsgplus.org/gesondheid/movember-wat-alle-mans-moet-weet-en-doen/

https://www.rsgplus.org/gesondheid/spastiese-kolon-testikel-self-ondersoek/

 

Soortelyke plasings:

Sê nee vir obesiteit

Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer 26 broek tot ‘n

Terugblik 2

Ons kyk terug op programme wat in 2025 baie luisteraarsreaksie uitgelok het. Ozempic/diabetes Vetsug is nou ‘n siekte op sy eie, en dit kan jou doodmaak, sê die wêreld se

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.

RSG Potgooie

Klik op die program, en jy sal die potgooie van die program vind. Aanddiens Aandgedagte Driesestig Dokumentêre Geestesgesondheid Geldsake Geloof wat grondvat Gesondheid Groeipyne Hoe verklaar jy dit? Intussen Kommentaar

Deel hierdie: