
Sê nee vir obesiteit
Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n

Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n

Ons kyk terug op programme wat in 2025 baie luisteraarsreaksie uitgelok het. Ozempic/diabetes Vetsug is nou ‘n siekte op sy eie, en dit kan jou

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.

Klik op die program, en jy sal die potgooie van die program vind. Aanddiens Aandgedagte Driesestig Dokumentêre Geestesgesondheid Geldsake Geloof wat grondvat Gesondheid Groeipyne Hoe

Kan ‘n mens van ‘n Sagmoedige Sandra in ‘n Moordenaar Esther verander? Is daar iets soos ‘alters’ in die regte lewe, of net in sepies

“Die begin van ‘n nuwe era in die behandeling van hartritme-defekte.” Só beskryf dr Razeen Gopal, internasionaal gerekende elektrofisioloog van Kaapstad, die nuutste metode om

Kragklapkompetisies is reeds in Amerika baie gewild. Dit is ook aan die posvat in Suid-Afrika. Die ontvanger staan weerloos en wag vir ‘n kragtige plathandklap
Twee Suid-Afrikaanse ortopede het met die implementering van ‘n nuwe sleutelgat-tegniek as deel van rugoperasies wat van die voorkant en agterkant in dieselfde operasie gedoen

In Suid-Afrika is die moontlikheid dat ‘n baba in sy of haar eerste lewensjaar kan sterf, 17 keer groter as in Noorweë. UNICEF beraam tot
Wat is epilepsie? Wat is die oorsake? Kan ‘n mens dit ontgroei? Kan ‘n mens jou tong insluk? Hoe gevaarlik is dit? Luister na die