Die 2e Covid-golf: wat gaan aan?

Is ons besig om ‘n tweede Covid-golf te beleef?

Covid-getalle is in Oos-Kaap aan die styg. Maar bly konstant in Khayelitsha. Ons kyk wat gebeur in Europa ten opsigte van positiewe toetse, infeksies en sterftes en wat om in Suid-Afrika te verwag. En dit blyk dat ‘n inperking nie noodwendig die antwoord is nie.

Marí Hudson gesels met Dr Piet Streicher van Panda.

 

Soortelyke plasings:

Sê nee vir obesiteit

Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer 26 broek tot ‘n

Terugblik 2

Ons kyk terug op programme wat in 2025 baie luisteraarsreaksie uitgelok het. Ozempic/diabetes Vetsug is nou ‘n siekte op sy eie, en dit kan jou doodmaak, sê die wêreld se

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.

RSG Potgooie

Klik op die program, en jy sal die potgooie van die program vind. Aanddiens Aandgedagte Driesestig Dokumentêre Geestesgesondheid Geldsake Geloof wat grondvat Gesondheid Groeipyne Hoe verklaar jy dit? Intussen Kommentaar

Deel hierdie: