Die Federale Handelskommissie in die VSA het pas sy jongste verslag bekend gemaak, op watter terreine Amerikaners die meeste deurgeloop het onder bedrog van bemarkers. Ons wetenskap-korrespondent George Claassen het aan Mètzi van der Merwe verduidelik wat die verslag se bevindings is.

Sê nee vir obesiteit
Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer 26 broek tot ‘n


