Dokters vertel van hulle tyd in Covid-waaksale

Hoe voel dit vir ’n dokter om maande aaneen in ’n Covid-waaksaal te werk, daagliks pasiënte te sien sterf, siek pasiënte weg te wys omdat daar net nie genoeg ventilators is nie, en self die effek van isolasie te ervaar? Het hulle die emosionele energie vir ’n vierde golf?

Mari Hudson praat met twee dokters wat baie tyd in Covid-waaksale deurgebring het.

Prof Leonie Scholtz en Dr Yanila Nyasulu, spesialis internis, tydens die verfilming.

Die eerste is Prof Leonie Scholtz, radioloog by die Zuid-Afrikaanse Hospitaal in Pretoria. Sy is medevervaardig van die dokumentêr Zero to Zero, wat die verloop van die pandemie in die waak-eenhede van dié hospitaal dokumenteer en op pasiënte, dokters en verpleegkundiges fokus. (Lees meer oor die dokumentêr: https://www.up.ac.za/news/post_3016602-up-academic-co-directs-documentary-on-healthcare-workers-fight-against-covid-19-)

Dr Malcolm Miller van Groote Schuur Hospitaal

Die tweede dokter is Dr Malcolm Miller, intensiewe sorg spesialis wat letterlike maande lank baie siek Covid-pasiënte op ventilators in die Groote Schuur Hospitaal se waakeenhede versorg het.

Luister hier na die program:

Dr Yanila Syasulu, spesialis internis van die Zuid-Afrikaanse Hospitaal

Soortelyke plasings:

Sê nee vir obesiteit

Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer 26 broek tot ‘n

Terugblik 2

Ons kyk terug op programme wat in 2025 baie luisteraarsreaksie uitgelok het. Ozempic/diabetes Vetsug is nou ‘n siekte op sy eie, en dit kan jou doodmaak, sê die wêreld se

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.

RSG Potgooie

Klik op die program, en jy sal die potgooie van die program vind. Aanddiens Aandgedagte Driesestig Dokumentêre Geestesgesondheid Geldsake Geloof wat grondvat Gesondheid Groeipyne Hoe verklaar jy dit? Intussen Kommentaar

Deel hierdie: