Ernstige geweldsongelukke neem toe in SA en wêreld

Suid-Afrika se traumachirurge tel onder die bestes ter wêreld, ongelukkig juis omdat ons hospitale se noodeenhede deur te veel traumagevalle oorweldig word. Wat presies is trauma? Wat is die grootste uitdagings, ook op die wêreldverhoog? Kan ‘n mens met ’n rib deur die long so afgeblaas word soos Nurse Nettie se ramkat? ( LuisterLuister)

Marí Hudson gesels met prof. Elmin Steyn, hoof van chirurgie aan die Universiteit van Stellenbosch, en pas in Krakow, Pole, op die Internasionale Chirurgie Kongres verkies tot nuwe president van die Internasionale Vereniging vir traumachirurgie en waaksorg.

Dit blyk dat ernstige ongelukke, skietwonde, meswonde en terreur die voorkoms van ernstige trauma byna wêreldwyd verhoog. Werkloosheid, oorloë en die beweging en migrasie van mense uit Sirië en Afrika na Europa lei tot meer ernstige geweldso ongelukke in Europa, natuurrampe die wêreld oor en massa-skietvoorvalle in die VSA, maak die trauma las al groter.

Laai AfLaai Af (23 355KB)

iTunesTeken in met iTunes

LuisterLuister

Soortelyke plasings:

Sê nee vir obesiteit

Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer 26 broek tot ‘n

Terugblik 2

Ons kyk terug op programme wat in 2025 baie luisteraarsreaksie uitgelok het. Ozempic/diabetes Vetsug is nou ‘n siekte op sy eie, en dit kan jou doodmaak, sê die wêreld se

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.

RSG Potgooie

Klik op die program, en jy sal die potgooie van die program vind. Aanddiens Aandgedagte Driesestig Dokumentêre Geestesgesondheid Geldsake Geloof wat grondvat Gesondheid Groeipyne Hoe verklaar jy dit? Intussen Kommentaar

Deel hierdie: