Is kunsmatige versoeters veilig? Hoe werk hulle? Kan die liggaam dit verteer? Is alle kunsmatige versoeters dieselfde?
Dieetundige Renee Neethling praat oor kunsmatige versoeters.

Sê nee vir obesiteit
Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer 26 broek tot ‘n


