Wat is ALS, die siekte waaraan Joost van der Westhuizen ly? Is dit al soort motorneuron-siekte, of is daar ander? Hoe begin dit en hoe versprei dit na ander senuselle? Het rugbyspelers ‘n groter kans om dit te kry? Kan stamselbehandeling help? ‘n Motorneuronsiektes-spesialis verduidelik meer oor motorneuronsiektes.

Sê nee vir obesiteit
Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer 26 broek tot ‘n


