Kan vroue met osteoporose nou Protos gebruik of nie? Watter osteoporosemiddels is beskikbaar en hoe werk dit? Hoe kan ‘n enkele dosis van ‘n middel ‘n jaar lank hou? Waarom is dit so belangrik dat mense met sistiese fibrose so gesond as moontlik bly en is daar ‘n behandelingsmiddel in sig?

Sê nee vir obesiteit
Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer 26 broek tot ‘n


