Palliatiewe sorg kan kwaliteit van laaste lewe verbeter

Wat is palliatiewe sorg? Hoe goed kan pyn en ander simptome werklik beheer word? Kan dit die kwaliteit van jou lewe verbeter in die laaste deel van jou aardse reis? Begin dokters met dié sorg net as geen ander behandeling jou meer kan red nie? Kan dit tuis gedoen word, of net in ’n hospies of hospitaal? Kan dagga-olie help?

Mari Hudson gesels met dr Margie Venter oor palliatiewe sorg.

 

Soortelyke plasings:

Sê nee vir obesiteit

Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer 26 broek tot ‘n

Terugblik 2

Ons kyk terug op programme wat in 2025 baie luisteraarsreaksie uitgelok het. Ozempic/diabetes Vetsug is nou ‘n siekte op sy eie, en dit kan jou doodmaak, sê die wêreld se

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.

RSG Potgooie

Klik op die program, en jy sal die potgooie van die program vind. Aanddiens Aandgedagte Driesestig Dokumentêre Geestesgesondheid Geldsake Geloof wat grondvat Gesondheid Groeipyne Hoe verklaar jy dit? Intussen Kommentaar

Deel hierdie: