Sê nee vir obesiteit

Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer 26 broek tot ‘n nommer 10.

Dit het agt jaar geneem, met ‘n paar keer se afval van die wa af, en weer opklim.

Luister Woensdag om 11:30 na Gesondheid op RSG.

Met ‘n BMI van 40 het Marinda ná hoeveel diëte besef sy moet iets daadwerkliks doen wat volhoubaar is. Toe begin sy neer te skryf wat sy eet, hoeveel calorieë dit behels en hoeveel sy minder moet weet om gewig te verloor.
Jy kan ook uitwerk hoeveel minder calorieë jy moet inneem om gewig te verloor.

Dit werk só:

  1. Bepaal hoeveel calorieë jy moet inneem om gewig te verloor.
    As ‘n mens byvoorbeeld 2200 cal per dag nodig het om jou gewig te handhaaf, en jy eet 500 cal per dag minder – dus 1600 cal per dag – sal jy sowat 0,5 – 1 kg per dag afval.

    Maar moenie minder as soweat 1200 – 1300 cal per dag eet nie, dan verstadig jou metabolisme omdat jou liggaam dink jy is in die woestyn en sal aan elke druppel vet vashou om te oorleef.

    Hier is calorie-toepassings:
    https://www.calculator.net/calorie-calculator.html

    https://www.mayoclinic.org/healthy-lifestyle/weight-loss/in-depth/calorie-calculator/itt-20402304

    Hier is ‘n tabel uit die boek No Thank You to Obesity deur Marinda Engelbrecht. Bestel die boek hier:
    Stuur asb n epos na nothankyoutoobesity@gmail.com. Die prys is R460. Dit is net aanlyn beskikbaar.

2. Skryf neer wat jy elke dag eet en bereken die calorieë.
Hier is ‘n calorie-teller vir kossosrte en toepassings wat jou kan help:

Lifesum: Provides meal plans and health challenges, focusing on healthier choices for weight management. 

MyFitnessPal: Known for its huge food database, barcode scanner, and community support, great for general tracking and muscle gain.

Lifesum: Provides meal plans and health challenges, focusing on healthier choices for weight management. Cronometer: Praised for detailed macro and micronutrient tracking, offering science-backed insights.

Noom Weight Loss App

Build Healthy Habits at Home — There’s a Reason Diets Don’t Work. Noom Teaches You Daily Tweaks to Hit Your Goals. Learn So Much About What Being Healthy Really Means with Noom’s Fitness Course. Weight Loss Plans.

Cronometer: Praised for detailed macro and micronutrient tracking, offering science-backed insights.

Lose It!: A top choice for weight loss, offering a user-friendly interface and goal setting.

Yazio: A simple, free calorie counter and food diary for documenting eating habits.

FatSecret: Offers a free calorie counter, recipes, and social features for weight loss.

Lose It!: A top choice for weight loss, offering a user-friendly interface and goal setting.

Yazio: A simple, free calorie counter and food diary for documenting eating habits.

FatSecret: Offers a free calorie counter, recipes, and social features for weight loss.

3. Spiere is energieverbruikers en hoe meer spiermassa jy het, hoe meer caloriee sal jy verbrand en hoe vinniger sal jou metabolisme wees. Niks anders as spiermassa kan jou metabolisme verhoog nie.

Soortelyke plasings:

Sê nee vir obesiteit

Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer 26 broek tot ‘n

Terugblik 2

Ons kyk terug op programme wat in 2025 baie luisteraarsreaksie uitgelok het. Ozempic/diabetes Vetsug is nou ‘n siekte op sy eie, en dit kan jou doodmaak, sê die wêreld se

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.

RSG Potgooie

Klik op die program, en jy sal die potgooie van die program vind. Aanddiens Aandgedagte Driesestig Dokumentêre Geestesgesondheid Geldsake Geloof wat grondvat Gesondheid Groeipyne Hoe verklaar jy dit? Intussen Kommentaar

Deel hierdie: