Slegs 10% van kinders op outisme-spektrum wel gediagnoseer

Sowat een uit 100 mense is op die outisme-spektrum, maar moontlik is slegs sowat 10% van dié mense in Suid-Afrika gediagnoseer.

Baie mense op die outisme-spektrum, maar wat goed funksioneer, word nooit gediagnoseer nie. Tog het hulle probleme wat hul lewens moeiliker maak.

Luister Maandag om 11:30  na Gesondheid op RSG, aangebied deur Marí Hudson. Sy gesels met Prof Petrus de Vries, kinder- en tienerpsigiater aan die Universiteit van Kaapstad.

 

 

 

 

Outisme: Die jongste feite

 

Soortelyke plasings:

Sê nee vir obesiteit

Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer 26 broek tot ‘n

Terugblik 2

Ons kyk terug op programme wat in 2025 baie luisteraarsreaksie uitgelok het. Ozempic/diabetes Vetsug is nou ‘n siekte op sy eie, en dit kan jou doodmaak, sê die wêreld se

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.

RSG Potgooie

Klik op die program, en jy sal die potgooie van die program vind. Aanddiens Aandgedagte Driesestig Dokumentêre Geestesgesondheid Geldsake Geloof wat grondvat Gesondheid Groeipyne Hoe verklaar jy dit? Intussen Kommentaar

Deel hierdie: