Almal van ons het al van geelsug gehoor. Dit is een van die simptome van hepatitis, oftewel lewer-inflammasie of lewer-ontsteking. Het jy geweet daar is verskillende soorte hepatitis, en dat sommige soorte chronies is? Of dat groot doserings van ‘n pynstiller soos Panado lewerskade kan veroorsaak? Marí Hudson praat met ’n gastro-enteroloog oor die oorsake en behandeling van hepatitis.

Sê nee vir obesiteit
Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer 26 broek tot ‘n


