Het jy geweet dat die mens kan lewe met te veel geslagschromosome, en selfs ook met te min? Dat daar vroue is met een, drie of selfs vyf X-chromosome pleks van twee, en mans met n ekstra X-chromosoom, en dat dié vroue en mans met die ekstra X-chromosoom nie noodwendig onvrrugbaar is nie.

Sê nee vir obesiteit
Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer 26 broek tot ‘n









