Wat is blou, rooi, geel en groen pasiënte op ‘n ongelukstoneel of in ‘n trauma-eenheid?

Kan ’n bystaander ’n lewe red op ’n ongelukstoneel? Wat is die belangrikste: dat die beseerde kan asemhaal of dat sy hart klop? Hoe besluit ’n dokter watter traumabeseerde om eerste te behandel?  Wat beteken dit om pasiënte as blou, rooi, geel of groen te klassifiseer? Wat beteken dit as iemand ‘uitbloei’? En watter skade rig ’n koeël aan?

 

Marí Hudson gesels met ‘n trauma-chirurg.

 

Soortelyke plasings:

Is dit griep, varkgriep, covid of RSV?

Baie mense is op die oomblik in ’n waaksorgeenheid in ’n hospitaal weens ’n wintervirus. Daar is griep, varkgriep, Covid, RSV om net vier te noem. Hoe ken mens dit

Deel hierdie: