Wat is katarakte en hoe werk lens-inplantings?

Dr Steve Steyn (regs) besig met oogchirurgie

Ons het al almal gehoor van ouer mense wat katarakte ontwikkel en dan lensinplantings kry. Maar wat is katarakte en waarom ontwikkel dit? En hoe presies word lensinplantings gedoen?

Mari Hudson gesels met dr. Steve Steyn, oogarts by die Mediclinic Welkom, oor katarakte en die behandeling daarvan.

Meer inligting

Nog video’s
Kyk na die oulike video van die Amerikaanse Oog Akademie wat wys hoe katarakte vorm:
https://www.aao.org/eye-health/diseases/what-are-cataracts

Hierdie video verduidelik wat om te verwag tydens en ná die verwydering van die katarak-lens en die inplanting van die nuwe lens: http://www.allaboutvision.com/video/cataract-surgery.htm

 Illustrasies

Die lens van iemand met katarakte, is wolkerig en raak ondeursigtig.
Die verskil tussen ‘n gesonde lens en ‘n katarak-lens
So lyk dit om deur ‘n oog met ‘n katarak-lens
Alles lyk dowwer
Katarakte verander ook die kleur (regs)
Katarakte verander die kleure (links)
Ligte kan ook streperig lyk
Die lens wat ingeplant word, is baie klein, en is toegevou soos ‘n valskerm sodra dit in die kapsel geplaas word en die veertjies anker die lens binne-in die lenskapsel.
Die nuwe lens word in die plek van die wolkerige lens wat verwyder is, ingeplant
Die opgevoude lens word uit die buis gestoot
Die lens is oopgevou
Die nuwe lens vou oop en sy veertjies skop vas teen die wande van die lenskapsel sodat die lens mooi in posisie bly.
Jy kan die ingeplante lens sien

Lees meer oor katarakte:

https://www.webmd.com/eye-health/cataracts/default.htm

https://www.mayoclinic.org/diseases-conditions/cataracts/symptoms-causes/syc-20353790

https://www.aao.org/eye-health/diseases/what-are-cataracts

https://nei.nih.gov/health/cataract/cataract_facts

 

Soortelyke plasings:

Sê nee vir obesiteit

Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer 26 broek tot ‘n

Terugblik 2

Ons kyk terug op programme wat in 2025 baie luisteraarsreaksie uitgelok het. Ozempic/diabetes Vetsug is nou ‘n siekte op sy eie, en dit kan jou doodmaak, sê die wêreld se

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.

RSG Potgooie

Klik op die program, en jy sal die potgooie van die program vind. Aanddiens Aandgedagte Driesestig Dokumentêre Geestesgesondheid Geldsake Geloof wat grondvat Gesondheid Groeipyne Hoe verklaar jy dit? Intussen Kommentaar

Deel hierdie: